Johann van der Westhuizen: Trotse Afrikaners

akkreditasie
Adam Small
Adam Small

Die verskeidenheid menings op Rapport se brieweblad alleen regverdig die koop van die koerant. Verlede jaar is ek daarin aangekla dat ek ’n “rasgemengde” huwelik “verheerlik” en boonop Afrikaners se prestasies ignoreer.

Op die eerste klag pleit ek skandelik skuldig! My verweer op die tweede is ’n lysie Afrikaners (oftewel Afrikaanssprekendes) op wie ek trots is. Dit is gegrond op hul bydrae, eerder as hul sondeloosheid, of verouderde patriotiese propaganda en apartheidspraatjies. Vriende het gehelp met benoemings. Natuurlik is daar meer as wat ruimte hier toelaat.

My nommer een held is die “Boere-hoer” Susan Nell, wie se storie vertel word in die niefiksiewerk The Boer Whore van Nico Moolman, asook die roman Kamphoer deur Francois Smith. (Albei boeke het ook gedien as inspirasie vir ’n toneelstuk met Sandra Prinsloo in die hoofrol.)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos