Deel

Johanna van Eeden: Kyk om jou, als is doodnormaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johanna van Eeden
Johanna van Eeden

André de Ruyter se boek waarin hy vertel van sy tyd by Eskom gaan mense seker vir die volgende paar dae aan die praat hou, totdat die een of ander “bom” dit van die nuusagenda afstoot.

Dis mos hoe ons in Suid-Afrika leef: van die een “skokkende onthulling” tot die volgende. Iets gebeur, en dan tree die regering se kommunikasiemasjien in werking en produseer verklarings met duisende sinlose woorde en nuuskonferensies met ure se pratende koppe oor die onderwerp. En dan is dit die einde van die storie.

Soos verlede week, toe die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika, Reuben E. Brigety, gesê het Suid-Afrika het wapens aan Rusland verskaf. “Kaboem!” hoor jy die bom bars. En vir die volgende drie dae word al wat ’n minister en ’n woordvoerder is ontplooi om die VSA en sy ambassadeur, wat duidelik níks van protokol verstaan nie, op sy plek te sit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.45
+0.7%
Palladium
1,412.92
+0.5%
Goud
1,962.71
+0.0%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos