Johanna van Eeden: Só raak ons aan verval gewoond

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johanna van Eeden
Johanna van Eeden

’n Paar weke gelede is daar vroegoggend ’n gesprek op 702 Talk Radio. Die vorige dag het iemand van ’n toerismevereniging in KwaZulu-Natal luisteraars hartlik genooi om in die provinsie te kom uitspan. Toe bel ’n inwoner van die gebied die radiostasie en vertel daar is soms dae lank nie water nie. Watter toeris sal willens en wetens gaan vakansie hou op ’n plek sonder lopende water?

Die volgende dag kry die oorspronklike spreker kans om repliek te lewer. ’n Mens kan amper oor die radiogolwe hoor hoe sy haar skouers ophaal. Haar argument? Dit gaan maar broekskeur in baie dele van Suid-Afrika. Moenie dat dit jou afsit nie; kom kuier gerus!

Dieselfde verlede week met die Gautengse regering se aankondiging dat die R50 of Delmas-pad dalk as Joost van der Westhuizen-rylaan herdoop kan word. Die probleem? ’n Groot deel van die pad is sedert 2019 onbegaanbaar weens ’n reusagtige sinkgat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos