Johanna van Eeden: Waar in hierdie land is jy veilig?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johanna van Eeden
Johanna van Eeden

Tot onlangs was massaskietvoorvalle iets wat ’n mens met die VSA vereenselwig het.

In 1966 is 16 mense dood en 31 gewond in ’n skietvoorval by die Universiteit van Texas.

Maar dit sou die aanval in 1999 in Columbine in Colorado wees waarin twee tieners, Eric Harris en Dylan Klebold, 15 leerlinge en onderwysers (hulself ook) om die lewe gebring en nog 24 gewond het wat mense tot in hul diepste wese geskok het. Sedertdien word daar met reëlmaat skietvoorvalle in dié land aangemeld, by skole, in winkelsentrums, by werkplekke of by plekke van aanbidding.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos