Julian Jansen: As mentors soos ’n wolf in skaapsklere is

akkreditasie

Sy mentor het hom in ’n moordenaar verander, het die skrywer Stefaans Coetzee verlede week gedurende ’n gespreksessie op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn gesê.

Coetzee was op ’n jeugdige ouderdom betrokke by die plant van bomme in ’n Kaapse winkelsentrum waar mense gesterf het. Hy het lank tronkstraf uitgedien. Ná epiese slagoffer-oortreder-gesprekke is hy deur sy slagoffers vergewe.

Hy is besig om sy lewe te herbou en vertel sy storie aangrypend in die boek Wit Wolf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 298/7
England 257/7
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 1
Cape Town City 2
Rand - Dollar
17.17
+0.1%
Rand - Pond
21.26
+0.4%
Rand - Euro
18.65
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.20
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,009.42
+0.5%
Palladium
1,611.00
-3.4%
Goud
1,929.15
-0.0%
Silwer
23.52
-1.7%
Brent-ruolie
87.47
+1.5%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos