Julian Jansen | Ja vir Tuindag, maar wat van ons groen gordels?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Julian Jansen, joernalis en skrywer van Die De Zalze-moorde. Foto: Edrea du Toit
Julian Jansen, joernalis en skrywer van Die De Zalze-moorde. Foto: Edrea du Toit

Soggens douvoordag wil die twee jack­russells met alle mag uit die erf, uit die buurt, na ’n hoë grondwal van 350 m lank na die nabygeleë Harmony-reservaat. Dis eintlik ’n daaglikse en noodsaaklike roetine, want ek lees honde leef in ’n sensoriese wêreld en versamel deur hul reuksintuig inligting oor hul omgewing.

So, hoe meer hulle buite in ander omgewings benewens die huiserwe rondsnuffel, hoe “gelukkiger” raak hulle.

Ek lees ook dat die deel van ’n hond se brein wat reuk prosesseer in verhouding 40 keer groter is as dié van ’n mens.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 95/4
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.4%
Rand - Pond
21.08
+0.2%
Rand - Euro
17.92
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.32
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Goud
1,788.07
+0.7%
Silwer
22.92
+0.4%
Palladium
1,769.50
+1.6%
Platinum
958.50
+1.9%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,740
+1.1%
Alle aandele
71,135
+0.9%
Hulpbronne 10
68,236
+1.5%
Industriële 25
93,548
+0.5%
Finansiële 15
13,805
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos