Die afgelope week gesels ek met ’n bejaarde ma wie se seun 23 jaar gelede deur bendelede in ’n Bolandse bergpas beroof en doodgeskiet is.
Sy twee vriendinne is daarna gedwing om sy lyk oor ’n krans te gooi en daarna oor die krans te spring.
Toe die vroue kreunend in die klofie lê, is hulle koelbloedig geskiet.