Julian Jansen: Slagoffers móét (uit-) praat oor dié vergrype

akkreditasie

In Vrouemaand, wat môre begin, word onder meer hulde gebring aan die meer as 20 000 vroue wat op 9 Augustus 1956 na die Uniegebou opgeruk het in protes teen die uitbreiding van die paswette.

Die maand is ook ’n bestekopname van hoe ver ons land gekom het om die samelewing te transformeer, veral die transformasie van ongelyke magsverhoudings tussen vroue en mans.

Volgens die regering se webwerf word daar terselfdertyd gefokus op die hantering van geslagsonderdrukking, patriargie, seksisme, rassisme, ouderdom, strukturele onderdrukking en die skep van ’n bevorderlike omgewing wat vroue in staat stel om beheer oor hul lewe te verkry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.08
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.9%
Rand - Euro
18.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,651.58
-1.1%
Goud
1,912.75
-1.9%
Silwer
23.45
-2.2%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos