Kan geloof die aarde help red?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die aarde steier weens klimaatsverandering, maar hoe moet gelowiges daaroor dink? ‘Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die see’. – Psalm 46:3 Foto: ISTOCK
Die aarde steier weens klimaatsverandering, maar hoe moet gelowiges daaroor dink? ‘Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die see’. – Psalm 46:3 Foto: ISTOCK

In die begin het God die hemel en die aarde geskape. En dit was goed. Maar nou stuur dit op ’n ramp af. Johanna van Eeden het gaan uitvind hoe gelowiges klimaatsverandering kan benader.

Aan die Amerikaanse weskus het brandbestryders verlede maand verwoed probeer om die vlamme te keer wat soos honger tonge deur dorpe gelek het. Terselfdertyd het groot dele van die Amerikaanse ooskus verspoel in swaar reën wat deur orkaan Ida veroorsaak is.

Uitermatige klimaatstoestande en rampe is ons voorland. En, sê wetenskaplikes, dis ’n ménsgemaakte ramp. Dis deur mense se toedoen dat die Skepping afstuur op vernietiging. Maar hoe moet gelowiges hieroor dink?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 123/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos