Klein verhale speel af in dié doodsberigte

akkreditasie
Annemarie van der Walt
Annemarie van der Walt

Somtyds kyk ek lank na die foto’s wat geplaas word onder “Sterfgevalle” in ’n koerant en probeer iets aflei van die mens van wat was.

Al weet ek dit grens aan heiligskennis, want wat sal ’n vreemdeling tog kan aflei van ’n skamerige glimlag van ’n jong ma, die blinkerige oë agter die bril van ’n mooi beplooide ouer vrou met ’n hoë kantkragie of die stip kyk in die kamera, eens in ’n vlietende oomblik, van ’n man in ’n pak klere en das of in plaasklere?

Die ouer mense het dikwels drie of selfs vier geboortename met ’n noemnaam tussen hakies en meestal word vroue se nooiensvan aangedui. In enkele gevalle word daar nog ’n van bygelas om byvoorbeeld te lees Albertha Susanna Getruida Steyn (gebore Gerber, voorheen Malan).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.9%
Rand - Pond
20.68
+0.9%
Rand - Euro
17.19
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,840.20
-0.0%
Silwer
24.57
+1.7%
Palladium
2,075.50
+3.6%
Platinum
1,049.00
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos