’n Vakansie op die langpad is net die ding om jou van al die probleme in die wêreld te laat vergeet, skryf Koos Kombuis.
Op ’n onlangse KKNK-verhoog vertel Dana Snyman hoe hy eenmaal aan’t ry was op ’n hoofweg toe hy ’n afdraai-bordjie sien na ’n plek met die naam “Geluk”.
Enigiemand anders sou net aangery het en dalk vir ’n oomblik gewonder het oor dié naam.