Daar is interessante ooreenkomste tussen die Britte se Royal Family en die ANC, skryf Koos Kombuis.
Binne ’n paar jaar van nou af kan die Royal Family heel moontlik gedelegeer wees tot ’n ongelukkige hoofstuk in die geskiedenis van Brittanje.
Dis my weddenskap. As ek verloor, skuld ek julle almal ’n copy van Harry se boek.