Koos Kombuis: ’n Mens kan nie ’n pap snoek (óf die ANC) ontwurm nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ondersteuners van oudpres. Jacob Zuma hou ’n nasionale biddag vir hom in Durban nadat hy onlangs op mediese parool vrygelaat is. Die probleem, skryf Koos Kombuis, is dat ons land op die oomblik aan volskaalse Zumafikasie ly.  Foto: Getty Images
Ondersteuners van oudpres. Jacob Zuma hou ’n nasionale biddag vir hom in Durban nadat hy onlangs op mediese parool vrygelaat is. Die probleem, skryf Koos Kombuis, is dat ons land op die oomblik aan volskaalse Zumafikasie ly. Foto: Getty Images

Dit help nie meer om Zuma in die tronk te stop nie. Die oomblik as jy dit doen, peul ’n duisend Zumas op ander plekke uit. Die snoek is pap en dit lyk nie asof ons vanaand sal kan braai nie, skryf Koos Kombuis.

Kennisse in ons buurt wat hier kuier uit die binneland bring verlede week vir ons ’n snoek.

“Ons het so pas ’n paar gekoop van die boot af daar in die Strand,” sê hulle. “Dit was spotgoedkoop!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 3
Arsenal 2
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos