Die ANC was nog nooit so kwesbaar soos aan die vooraand van die munisipale verkiesing nie, maar Koos Kombuis twyfel of enige opposisieparty die uitklophou kan plant.
“Pale toe op ’n Harley Davidson . . . ”
Moenie my vra hoekom nie, maar daardie frase draai die afgelope week onophoudelik deur my kop.