Kosbare laaste Kersfees voor ’n ster verskiet

akkreditasie
Foto: pixabay
Foto: pixabay

Dit is een van daardie moeilik-om-te-glo-maar-waar-stories waaroor ek net moes skryf . . .

Twee jaar voordat die pandemie die wêreld tref, tree die oupa amptelik vir ’n derde keer af nadat hy verskeie kere voorheen afgetree het . . . om net weer aan te tree. Hy is 82 jaar oud en vir die heel eerste keer in sy lewe ervaar hy dat liggaamspyn en moegheid nie net weg geleef kan word nie. In sy leeftyd was hy ’n paar keer by die see, nog nooit oor die water nie en het hy nooit met die groot voël gevlieg nie. Hy het altyd veiliger gevoel agter die stuurwiel van sy geliefde afgeleefde motor.

Ons slaag daarin om hom te oortuig om net dié één keer weer te waag. Hy stem in om die twee weke voor Kersfees by ons te kuier sodat ons hom kan bederf voordat al die ander gaste by ons aansluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 26/1
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos