Kruisverhoor | Pap staking? Hier kom nog moeilikheid, maan Numsa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hanlie Retief Foto: ViaTV
Hanlie Retief Foto: ViaTV

So, nou intimideer julle lede om te staak, want die staking misluk? Daar is geen intimidasie nie. ’n Mens kan nie op dag drie sê ’n staking misluk nie.

Komaan, geen onderneming moes glo al deure sluit nie; produksie gaan voort soos gewoonlik. Hulle sal so sê. As die staking hulle nie seermaak nie, sou daar nie nou gesprekke met die bedryfsliggame gewees het nie. Dié wat so sê hoop net die staking gaan misluk.

Neasa (die Nasionale Werkgewersvereniging) sê net 5% van sy 1 400 lidmaatskappye word geraak deur die staking. Dis hul interpretasie. As dinge so goed gegaan het, sou daar nie nou klagtes oor intimidasie gewees het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos