Kuba slaan toe ag op Joe Biden

akkreditasie
Roelof Botha
Roelof Botha

Die skerp kontras tussen Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie en die kommunistiese bewind in Kuba is verlede maand in die kollig geplaas.

Albei lande het maatskaplike onrus ervaar wat met betogings en vandalisme gepaard gegaan het, maar die oorsprong en aard daarvan het hemelsbreed verskil.

In Suid-Afrika het die aanhitsing van geweld deur lede van die pro-Zuma-faksie in die ANC tot plundering en brandstigting in twee provinsies gelei, maar kalmte het intussen weer ingetree. Die dodetal word op meer as 300 beraam en net ’n handvol mense is in hegtenis geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos