Kyk uit vir dié kampeerders in ons wildtuine

akkreditasie
Annemarie van der Walt
Annemarie van der Walt

’N Herontmoeting met die Kalahari, ná jare. Hoe goed om weer witgatbome en kameeldorings te sien, die fladdervlerke van ’n spekvreter dop te hou; hoe mooi die rooi duine en blonde gras, en die lekkerte van verras word deur hoe vinnig die dag breek oor die vlaktes.

Oor die hemel se helder sterreweelde hier met donkermaan rep ek nie ’n woord van nie toe ek die Seoel-kind gelukwens met haar verjaardag. Want as daar nou een versugting is wat die buitelandse dogters gereeld opper, is dit om tog net weer sterre te kan sien.

Die dae glip verby; die watergate se name word ’n aftelrympie: Houmoed, Kameelsleep, Cubitje Quap . . . Verkneukeling om die mossies en versamelvoëls gade te slaan. Hulle swerm in, op en weg; aanhoudend. ’n Ritme byna onverstaanbaar in ’n taal wat ons mense nie beskore is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos