Leerkragte se plig om skryf en lees te leer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Michael le Cordeur
Michael le Cordeur

Op 8 September, Internasionale Geletterdheidsdag, het ek en Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, op uitnodiging van die ambassade van Finland aan ’n internasionale gesprek oor geletterdheid deelgeneem.

Wat het ek by die geleentheid gesê? Geletterdheid is ’n basiese mensereg; die grondbeginsel van onderwys vir almal en ’n noodsaaklikheid om die oorkoepelende doelwit van armoedeverligting te bereik. Juis daarom ontstel dit dat ons leerlinge se vlakke van geletterdheid swak vertoon in vergelyking met ander ontwikkelende lande. Die uitslae van die Progress in International Reading Literacy Study (Pirls) bevestig dit. Leerlinge sukkel om antwoorde op begripsvrae te formuleer.

Reeds in 1930 skryf Willard Waller ’n skool se kultuur vorm die grondslag vir leerlinge se prestasies. Dit sluit in die skool se waardes, norme, tradisies en ’n leeskultuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos