Leopold Scholtz: Donald Trump val in politieke dryfsand vas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Oudpres. Donald Trump se regsprobleme het vandeesweek in twee opsigte skerp toegeneem.

Eerstens het die prokureur-generaal van die deelstaat New York, Letitia James, Trump en drie van sy kinders van geldwassery aangekla. James beweer dat Trump die waarde van sy eiendom en besittings ten onregte teenoor die belastinggaarder, krediteurs en versekeraars met $250 miljoen vergroot het. Dit sou die Trump-organisasie se vermoë om nuwe beleggings te lok op ’n bedrieglike wyse vermeerder het.

Die tweede was die besluit van die appèlhof dat die departement van justisie mag voortgaan met sy ondersoek dat Trump glo honderde hoogs geheime staatsdokumente onregmatig uit die Withuis verwyder en sonder die vereiste veiligheidsmaatreëls in sy luukse woning Mar-a-Lago in Florida aangehou het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.14
-0.2%
Rand - Pond
20.65
+0.4%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,749.85
-0.5%
Silwer
21.17
-1.3%
Palladium
1,852.71
-0.2%
Platinum
978.27
-0.6%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos