Leopold Scholtz : Poetin verskerp inval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Wladimir Poetin van Rusland spreek sy land se burgers gister toe. Hy het in dié toespraak ’n gedeeltelike militêre mobilisering aangekondig. Foto: AP
Pres. Wladimir Poetin van Rusland spreek sy land se burgers gister toe. Hy het in dié toespraak ’n gedeeltelike militêre mobilisering aangekondig. Foto: AP

Die oorlog in Oekraïne het Woensdag vir meer mense ’n werklikheid geword, skryf Leopold Scholtz oor pres. Wladimir Poetin se afkondiging van ’n gedeeltelike militêre mobilisering.

Soos sake op die oomblik op voetsoolvlak in Oekraïne staan, is Rusland die konflik aan die verloor. En dit, so blyk dit nou, is geváárlik.

Kom ons vat die saak van ’n kant af. Toe pres. Wladimir Poetin van Rusland sy buurland Oekraïne in Februarie binneval, was die algemene verwagting – in sowel Rusland as internasionaal – dat die Oekraïense weerstand taamlik vinnig in duie sou stort.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos