Deel

Leslie van Rooi: Hoe maak ons met 1994?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
27 April 1994: Kiesers wat hul beurt af om te stem in die land se eerste demokratiese verkiesing.Foto: GALLO IMAGES
27 April 1994: Kiesers wat hul beurt af om te stem in die land se eerste demokratiese verkiesing.Foto: GALLO IMAGES

Verskillende beelde, gedagtes en ervarings word opgeroep deur 27 April 1994.

Dit is dalk weer tyd om te vra wat ons met hierdie historiese moment en sy effek(te) moet maak? Dit is immers reeds 29 jaar ná die 1994-moment – ’n oomblik wat die kulminasie was van lang en pynlike prosesse en wat diepgaande verandering op alle vlakke van ons lewens as Suid-Afrikaners tot gevolg gehad het.

Ek herinner my aan ’n onlangse gesprek met voormalige werknemers van die Instituut vir Demokrasie in Suid-Afrika (Idasa) – ’n organisasie wat ’n deurslaggewende rol in ons politieke oorgang gespeel het, maar wat reeds vir ’n hele paar jaar nie meer bestaan nie. Die gesprek het plaasgevind omdat die volledige Idasa-versameling en argief nou by die Universiteit Stellenbosch (US) geberg word. Dit is uiteraard ’n skat vir navorsers en nuuskieriges.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 228/7
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.20
+0.4%
Rand - Pond
23.85
+0.5%
Rand - Euro
20.53
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
1,033.45
+0.7%
Palladium
1,412.92
+0.5%
Goud
1,963.25
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos