Leslie van Rooi: Lees die Khampepe-verslag binne konteks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Wim de Villiers, rektor van die Universiteit Stellenbosch, in Mei vanjaar tydens ’n optog waarin studente teen rassisme op die kampus betoog het.  Foto: Gallo Images
Prof. Wim de Villiers, rektor van die Universiteit Stellenbosch, in Mei vanjaar tydens ’n optog waarin studente teen rassisme op die kampus betoog het. Foto: Gallo Images

Die Universiteit Stellenbosch (US) staan aan die einde van ’n uitdagende jaar. Maar, skryf Leslie van Rooi, terugskouend bied baie van die probleme ruim geleentheid vir selfondersoek.

Met die eerste eksamengeleentheid vir die semester wat nou ’n einde bereik het, word die US se kampusse stiller. Die sonbesies begin skreeu – skril in teen die suidoos. Die US maak gereed vir die Desember-gradeplegtighede en om nuwelinge en hul ouers vroeg in Februarie 2023 te ontvang. Ná die Covid-19-jare voel dit of die ritme tog effens nader aan “normaal” is. Of so voel dit.

Oor enkele weke sal ons kans hê om na te dink oor die jaar wat was. En, weer was dit ’n jaar wat sy eie uitdagings gebring het. Van hierdie uitdagings is steeds deel van die ritme van die jaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 191/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 67/4
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 67/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 45/1
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.21
-0.3%
Rand - Pond
20.97
-0.1%
Rand - Euro
18.10
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,782.37
-0.2%
Silwer
22.71
-0.1%
Palladium
1,864.04
+0.6%
Platinum
1,012.00
+0.6%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,115
+0.4%
Alle aandele
74,271
+0.4%
Hulpbronne 10
73,119
-0.1%
Industriële 25
91,462
+0.8%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos