Waldimar Pelser: Ons soek álmal ’n Kemp in ons hoek

akkreditasie

Adv. Kemp J. Kemp SC is Dinsdag in Ballito weens Covid-19 dood. Hy was veral beroemd en berug omdat hy oudpres. Jacob Zuma in 2006 losgekry het op ’n aanklag van verkragting.

Ek het destyds geluister hoe regter Willem van der Merwe beslis dat die 31-jarige vrou ingestem het tot seks met Zuma; dat sy nooit vir Zuma as vaderfiguur gesien het nie; dat sy Zuma se huis direk ná die voorval kon verlaat het maar eerder heelnag gebly en die volgende oggend nog vir haarself ontbyt gemaak het; dat sy ’n geskiedenis van vals verkrag-klagte gehad het . . .

Dit was Kemp wat die hof van dié kwessies oortuig het namens sy kliënt – ’n toksiese, siniese, oneerlike, grypsugtige, selfsugtige, wellustige en hovaardige man. Hy is en was al hierdie vieslike dinge, maar “verkragter” is nie een van hulle nie en daarvoor kan hy Kemp bedank.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 5
Benetton 3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.31
-0.6%
Rand - Euro
18.22
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Goud
1,782.19
+0.8%
Silwer
22.49
+0.5%
Palladium
1,813.07
+1.6%
Platinum
933.21
-0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos