Maniere om die brullende leeu te beveg

akkreditasie
Annelie Botes
Annelie Botes

Sondag het ek en die Gryse in die oggendkoelte by die groen stoeptafel ’n stewige brekfis geëet. Afgesluk met goeie moerkoffie en toe ’n huisstrategie bepraat vir die jaar wat wag.

Dis hoognodig, want in ons gemoedere luier ’n toenemende gewaarwording van hooploosheid. Asof die doodsengel enige dag op ons huisdak kan neerstryk. Waar ons in Maart die inperkingstyd met bykanse opwinding afgeskop het, soos ’n kind wat weet hy gaan Kersfees see toe, maar dis ’n see met ’n waterwurm, en hy was nog nooit daar nie en het ook nog nooit op ’n waterwurm gery nie. ’n Nuwe avontuur.

Mettertyd het dit oorgesit in misnoegdheid. Nou, met korona wat rondloop soos ’n brullende leeu en kyk wat hy kan verslind, is ons voos. So bepaal ons toe wát maak ons so gatvol. Nee, dis nie korona nie, want dit kan ons in ons binnekring naastenby beheer. Eerder die magteloosheid teenoor die verregaande korrupsie wat in 2020 uitgepeul het. Vet katte, dikgedrink aan volroombelastingmelk, terwyl daar nie geld is vir vaksines nie. En brandarmes se kospakkies gesteel word. Jimmele, dis my deksel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos