Maretta Bellingan: Mense glo Facebook asof dit ’n Bybelboek is!

akkreditasie
Maretta Bellingan
Maretta Bellingan

Dalk nie die skerpste potlood in die pakkie nie, maar die liewe Vader het vir haar ’n paar ander talente gegee. Soos byvoorbeeld . . .

Oukei, dis nie die tyd of die plek om te brag nie, maar as common sense kwalifiseer, sit ten minste dít op haar lysie.

Hoekom kan so baie Suid-Afrikaners nie vir hulleself dink nie? Die oomblik as ’n idee in Amerika posvat, hetsy Trump se “groot leuen” of dat die entstof teen Covid-19 ’n drankie van die duiwel is, storm ons soos ’n klomp honger brommers reguit na die miskoek toe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos