Mense se nuwe teaters is . . .

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Martie Retief Meiring: 'Jou grootste sonde (as rubriekskrywer) gaan wees om die leser te verveel.' Foto: Argief
Martie Retief Meiring: 'Jou grootste sonde (as rubriekskrywer) gaan wees om die leser te verveel.' Foto: Argief

Toe dink ek soos seker honderde, stellig duisende, ander mense: Waddehel, ek het ’n koffie nóú nodig.

Dus straat toe. Ons dorp het ’n ding vir coffee shops (koffiehuise werk nie). Tafeltjies, stoele spoel uit op sypaadjies en gedy agter groot winkelvensters. Deel van coffee shop-kultuur is mense-kyk. Straks is dit die aktiwiteit wat ons die meeste gemis het oor die afgelope 20 maande. ’n Masker moet tog afgehaal word vir die drinkslag en watter bevryding is dit nie.

So sien jy, veral soggens, groepe fietsryers, stappers, mense wat selfs ná die gesonde oefening die minder gesonde ding kom doen. Immers gaan die meeste van hulle vir die res van die dag alleen voor rekenaars sit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.4%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.06
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,774.92
+0.5%
Silwer
23.48
+1.1%
Palladium
2,045.99
+1.2%
Platinum
1,051.00
+1.2%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos