Michael le Cordeur: Covid-byt steeds gevoel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Sedert ons op 20 Maart 2020 deur die Covid-19-pandemie getref is, is byna 4 miljoen Suid-Afrikaners met die virus geïnfekteer en 101 717 het gesterf.

Die regering se besluit verlede week dat sekere nasionale Covid-19-regulasies – soos die dra van maskers en die beperking van getalle by byeenkomste opgehef word – het ’n enorme uitwerking op onderwys.

Ouers moet kennis neem dat die aankondiging van die regering nie absoluut is nie. Skoolbeheerliggame moet vergader om ’n besluit – wat bindend is vir daardie spesifieke skool – te neem. ’n Skool sou kon besluit dat leerlinge steeds gesigmaskers moet dra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.63
-0.1%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
17.01
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,791.75
+0.2%
Silwer
20.63
-0.2%
Palladium
2,202.50
-1.8%
Platinum
941.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos