Moet net nie ’n gegewe perd in die bek klap nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Donovan Lawrence
Donovan Lawrence

Iewers op my boekrak is daar ’n stokou eksemplaar van die taalhandboek Afrikaans my taal. Ons het dit in die vroeë 1980’s op hoërskool gebruik. Ek onthou hoe my Afrikaans-onderwyser daarop aangedring het dat ons hierdie lywige boek dag vir dag moes saamdra en hoe skoolkinders daarna verwys het as die Bybel.

Die inhoud van hierdie handboek is inderdaad as evangelie aan ons voorgehou. Ek blaai rond en sien die lang lyste idiomatiese uitdrukkings, vergelykings en gesegdes en onthou hoe ons dit woord vir woord moes leer – al het ons nie altyd die oorsprong en betekenis daarvan geken nie.

Ek wonder hoeveel leerlinge en onderwysers ken en gebruik dit nog vandag? Die meeste daarvan het ek donkiejare gelede gehoor. Pak mense nog die bul by die horings en trek hulle steeds die wa deur die drif? Of sit ek nou die pot mis? En weet ons moderne jeug ooit wanneer en hoekom iemand ’n orige jukskei, ’n lunsriem of ’n kripvreter genoem word?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.21
+0.5%
Rand - Pond
21.54
+0.1%
Rand - Euro
18.26
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,784.27
-0.5%
Silwer
22.81
-1.5%
Palladium
1,781.02
+1.7%
Platinum
962.09
+0.7%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos