Mooi is dié Blikoor-taal

akkreditasie
Jana Luther
Jana Luther

In Die getuienis, wat aan Francois Smith die tweede plek in vanjaar se Groot Romanwedstryd besorg het, ry ’n egpaar deur die Vrystaat. Ek ry saam en blaai tussendeur deur die WAT, op die uitkyk na opnames uit die Goudveld, Riemland, Sandveld, Onderveld.

Volgens iemand in dié land van Blikore moet ’n mens “net ensovoorts sê” – kort en saaklik wees. Tog bewaar die WAT verskeie uitdrukkings en unieke woorde uit dié streek:

’n “Kanonskoot sonder koeël” is ’n klagte of ontevredenheid sonder rede of grond. Oor ’n hobbelrige sinkplaatpad is daar vanslewe gekla: “Die pad is ’n bietjie ferweelbroek.” Vandag maak slaggate in dié provinsie motoriste “die Hans Jas in”. (Volgens H.J.J.M. van der Merwe is daar net in die Vrystaat meer as 100 volksname vir die duiwel opgeteken.)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.4%
Rand - Pond
20.53
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,830.44
-1.0%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,359.00
+7.1%
Platinum
1,047.50
+1.8%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos