My geslag weet nog hoe om ’n werfhoender gaar te maak

akkreditasie

Met die Groot Dae genadiglik verby het die Groot Uitvarsing ná die Groot Eet nou begin. So by so dat ek in opdrag van my dokter, bankbestuurder en predikant nou op blaarslaai en swart rooibostee is. Oordaad is mos een van die sewe doodsondes.

Maar eintlik lieg ek nou. Ek laat steeds nie toe dat ’n heel, bruin, oondgebakte hoender by my verbygaan nie. Wat sal die lewe sonder ’n hoender wees? Ondenkbaar! Let wel, nie enige hoender nie, maar die ware Jakob, ’n bont uitgebasterde, loslopende werfhoender. Jy kry hulle nog.

Waar jy hulle moet gaan soek? Nie juis meer in ’n boervrou se hoenderhok nie, as sy hoegenaamd nog hoenders aanhou. Soos stedelike huisvroue koop die meeste boervroue al lankal ook hoender en eiers in ’n supermark op die dorp. Dié hoenders loop egter nog hier en daar los op die werwe van plaaswerkers in die diep noordwestelike Karoo, my wêreld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 266/6
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.50
-0.7%
Rand - Pond
21.05
-0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.12
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.8%
Goud
1,811.76
-0.4%
Silwer
23.40
+1.6%
Palladium
1,905.50
+1.5%
Platinum
984.00
+0.8%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos