’n Bietjie omgee beteken baie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Op die oog af klink dit tog maklik om ’n kultuur van omgee te bou, pleks van ’n meedoënlose hond-eet-hond-omgewing. Ter illustrasie.  Foto: Unsplash
Op die oog af klink dit tog maklik om ’n kultuur van omgee te bou, pleks van ’n meedoënlose hond-eet-hond-omgewing. Ter illustrasie. Foto: Unsplash

Saterdag 13 November is Wêreld-Omgeedag. Jou klein gebaar van omgee kan dalk net ’n domino-effek hê, skryf Lizette Rabe.

Ná die so ongenadige en onmenslike drama van die verkiesings wat ons pas oorleef het, om nie te praat van die trauma tydens die Julie-opstand nie, het veral ons Suid-Afrikaners ’n bietjie omgee nodig om onsself te herinner dat ons mens is. En dat ons dringend deernis en barmhartigheid teenoor mekaar nodig het.

Dit kan net ’n klein gebaar wees, soos om die ou wat wie weet hoe lank al in spitsverkeer wag om te kan indraai, ’n kans te gee. Of iets groter, soos ’n langtermyn-betrokkenheid om iemand se lewe ten goede te verander. Soos Marí, ’n skuilnaam, wat haar volwasse dogter verloor het, en, toe sy hoor van ’n kollega van haar dogter se stryd met depressie, haar terapiesessies geborg het. Ná maande se sukkel om die regte terapeut te vind, is daar verbetering, en die persoon vind weer harmonie en balans.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Tottenham 0
Norwich City 0
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 0
Crystal Palace 0
besig om te laai... Regstreeks
Leeds United 0
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos