’n Sin in mooi NK-Afrikaans vir Rooi Blade

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Charles Smith
Charles Smith

Ek hou tant Maggie Seboka met groot deernis dop waar sy Maandag reg voor pres. Cyril Ramaphosa in Homevale buite Kimberley staan. Elkeen van haar moeilike 69 somers in hierdie land van belofte, skuld en bloed is in diep plooie op haar gesig ingekerf. Sy is hêppie soos kan kom en trap ’n stoffie uit met haar geel pantoffels in die Noord-Kaapse sand.

Bó haar op die verhoog troon die president en Zamani Saul, die premier, uit. Saul is ’n reus van ’n man, in ’n kamoefleerbroek en met ’n goue horlosie wat meer kos as wat sy in jare verdien. Hy is die toonbeeld van mag, letterlik en figuurlik. Rondom tant Maggie is honderde mense wat op die broodlyn leef. Al wat hulle het wat nuut is, is hul geel T-hemde met die president op wat glimlag. Dis die hêfs (waaronder ek myself tel) en die hêfsnôt. Al wat ons almal hier bind, behalwe die Afrika-grond waarop ons staan, is Afrikaans.

Tant Maggie sê vir my in mooi Afrikaans sy is “tevrede” met haar lewe. Sy het krag en water in haar huis. Sy kom om haar president te sien. Maar om haar is baie mans en vroue soos Naomi Steyn van ’n plakkerskamp wat in ’n duidelike Afrikaans uitspel “Cyril moet hel toe”, want haar kinders gaan dood van siektes. Dis die taal van woede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos