’n Somerse ode aan ryp vye, die vrug der vrugte

akkreditasie
Emile Joubert Foto: Verskaf
Emile Joubert Foto: Verskaf

Somer word eers werklik wanneer die vye swaar, sappig en rooi-pers of tergend-groen deur die blare van die vyeboom hang.

Hierdie godin van vrugsoorte, sysagte ronding tussen die vingers en die binne-pienk vlees wat soet en eksoties en malva-mooi in die mond lê, toon slegs rypheid wanneer die seisoen se ware warmte betree is.

Geplukte en verpakte vye, van die persrooi adam, standaard-groenskil of die groen-bruin tier-soort, verskyn in plat karton-skottels langs die straat of op die winkelrak. Dies is egter kommersiële aanbiedings wat slegs ’n tweedehandse vy-lus mag verlos. Want die vyeboom het sy vrug geskape om so naby aan die stam moontlik geëet te word, verkieslik in die skadu van die takke waaruit die kenmerkende, handvormige blare groei. Dieselfde blare wat glo Adam en Eva se naaktheid moes beskerm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.36
+0.5%
Rand - Pond
19.80
+0.2%
Rand - Euro
16.65
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,776.81
-0.2%
Silwer
20.18
-0.5%
Palladium
2,159.00
+0.3%
Platinum
939.50
+0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos