’n Vyfpuntplan vir kerke vir tyd ná Covid-19

akkreditasie
Christina Landman
Christina Landman

Covid-19 gaan nog lank met ons wees. Maar dis nou lente en dis tyd om ons koppe na nuwe lewe te draai. En so vra ’n mens nou: Het die kerke ’n post-pandemiese plan?

Die pandemie het ons onverwags gevang. Ons wil nie nou ook sonder planne vir opstaan gevang word nie. Ek het vyf vae planne in my kop vir opstaan ná die pandemie. Hopelik kan daar nog baie bygevoeg word.

Eerstens dink ek die kerke moet ’n tydperk van rou uitroep. Covid-19 het ons routyd by ons gesteel. Die dominee, priester of pastoor kon nie by wees wanneer iemand sterf nie. Niemand kon die gestorwene besigtig by die begrafnis of die kis dra nie. Wanneer ons sterker as die pandemie geword het, moet ons ’n tydperk van rou hê waarin ons mekaar kan troos en kan praat oor ons verliese.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.2%
Rand - Pond
19.86
-0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,776.64
-0.2%
Silwer
20.18
-0.5%
Palladium
2,156.48
+0.2%
Platinum
941.00
+0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos