’n Wapenstryd in Europa lyk ál moontliker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

’n Bekende uitspraak van Winston Churchill­ uit 1954 lui: “Jaw jaw is better than war war.” Bedoelende dat dit beter is om te praat as om te skiet.

Vandeesweek het Rusland en die Weste ’n volle drie keer ge-“jaw jaw”. Eers was dit Wendy Sherman, Amerikaanse adjunkminister van buitelandse sake, wat met ’n Russiese eweknie, Sergei Riabkof, gepraat het; toe was dit afvaardigings van Navo en Rusland en ten slotte was die Organisasie vir Veiligheid en Samewerking in Europa (OVSE) die forum vir ’n derde ronde samesprekings.

Wat dit nié opgelewer het nie, is ’n deurbraak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 231/5
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,819.78
+0.0%
Silwer
23.61
+2.5%
Palladium
1,910.50
+1.7%
Platinum
991.50
+1.5%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos