Nathan Trantraal: Dinge gan nou vekeed virrie sake daavan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Banksy-graffiti in Borodianka, Oekraïne. Foto: Getty Images
Banksy-graffiti in Borodianka, Oekraïne. Foto: Getty Images

Ieman sê vi my giste hulle wens hulle kon oek ’n historical event experience. Ek was puzzled, wan in my hele liewe might ’n historic event die een ding wies wat ek nog nooit an gedink et ie. Ek het geshrug, en onvesieke gesê, “But julle het dai lelike Balenciaga-tekkies en voice notes.” Ek wietie hoekom ek dai gesêrit of hoekom ek it gesêrit asof it iets is waa op hulle proud kan wiesie. Of wat dai even te doen het met historic events ie. Maa as mense vi my weird goed sê, dan sê ek weird goed trug. It isse reflex. Maa luckily praat ek mette member vannie unatten­tive generation. Soe dai register nie eesie. Hy het net gesê, “Nie dai nie. Dai is niks ie. Julle hette klomp gehad. Ek mean soese 9/11 of iets. ’n Event wattie wêreld veanne et. ’n Ware calamity met klomp mense wat doodgan. Iets vi future generations om te study.”

Watte weird ding om te sê. Soese supervillain, voo hy helfte van humanity ytroei ommie annie helfte te save.

Maa dan dink ek, ôs bly dan innie tyd van events. Ôs deserve ’n Guinness-entry vi meeste consecutive depressing events in history. Die difference miskien is dat historic events nie mee die wêreld veanne nie. In 1972 het Watergate Richard Nixon se presidency geëindig. In 2013 het Edward Snowden se revelations oo die National Security Agency se mass surveillance van ordinary mense regoo die wêreld klomp debates gecause. Maa dai’s maa al. Nieman het rêrag genoeg omgegie nie. In 2005 was president Jacob Zuma accused van rape. En toe dink ek as dai ienagge president was van ienagge anne land, is dai man se political career nou veby. In 2016 toe elect America vi Trump, en dai man sê nog elke dag die goed wat mense in uproar moet het. En elke twiede dag commit dai man ’n crime wat van historic significance is. Hy het nourie dag sy presidency vi 2024 announce. Ek sal shocked wies as hy nie wen ie. Ôs liewe in post-history tye. Met meer information available an ôs as ooit vantevore en minner mense as ooit van tevore ommit te retain, nevermind ommit te vestaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 204/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 75/5
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 76/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 64/1
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.19
-0.2%
Rand - Pond
20.93
+0.1%
Rand - Euro
18.09
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,782.98
-0.2%
Silwer
22.71
-0.0%
Palladium
1,864.50
+0.6%
Platinum
1,012.48
+0.6%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,115
+0.4%
Alle aandele
74,271
+0.4%
Hulpbronne 10
73,119
-0.1%
Industriële 25
91,462
+0.8%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos