Nathan Trantraal: Ek sallie vebaas wies as sy liewe van naels en wynie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Jessamine vetel my die storie oo hoe sy haa self geleer et ommie negative te ve’anne into a positive. Ek ken vi Jessamine van g’n kant affie. Maa van wat ek kan aflei is sy ’n stil pesoon wat into ’n life coach transform as sy dronk raak. Ek dink soe, wan ôs bly byrie selle guesthouse en al wat ek soevê vi haa gesien doenit innie laaste twie dae is sit en haa naels kou mette frightened expression op haa oval gesig.

Jessamine lyk asof sy dieselle wieg soese pakkie syke, ’n rône gesig attached anne stringy frame —soese baloon oppe string, mette expression hap­hazardly gesketch mette koki. Ek sallie vebaas wies om yt te vind sy liewe van naels en wynie.

Ôs het kennis gemaak byrie guesthouse byrie tafel innie hoek waarie ashtrays staan. Met kennis bedoel ek, ek hette joke gemaak, en sy het gesit en my ankyk asof sy nog moet beslyt of ek rêrag daa staan. Ná dai het ôsie wee gepraatie, net kop geknik innie vebygang. En ees gewag tottie een klaa geroek is en trug na sy kame toe is voo jy kô roek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.25
-0.0%
Rand - Pond
19.72
+0.5%
Rand - Euro
16.72
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,786.13
-0.2%
Silwer
20.30
-0.0%
Palladium
2,237.00
-2.3%
Platinum
949.72
-1.2%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,200
-0.7%
Alle aandele
70,914
-0.5%
Hulpbronne 10
64,261
-2.4%
Industriële 25
86,839
-0.3%
Finansiële 15
16,105
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos