Nathan Trantraal | ‘Heat’ gaan oo mense soos my pa wat gehaloep et

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Ek het twie enduring memories van saam my pa video shop toe gan. Die een memory is singular en unique, maa die anne een might ’n honned memories rolled into one wies. Die eeste novel een is ek, my ouer broe, my pa en uncle Hank. Ek kannit nooit vegiet ie. Wan uncle Hank het innie mirrel vannie video shop gestaan en geskrie narie man byrie counter, boe oo die anne patrons se koppe: “Waa’s julle bloues!? Het julle nie blou films ie!?” Ek wassie ees embarrassed ie, ek et saamie res vannie video shop ytgebas vannie lag. Die man byrie counter het half embarrassed vi uncle Hank agterie counter ge-lead innie donke kametjie waa hulle die XXX-films hou, en dai is waa dai memory einde.

Die anne memory was elke kee as ôs saam my pa video shop toe gegannit, elke single kee, het hy half desperate onne sy asem gevra, “Ou Heat? Waa’s ou Heat?” Asofit elke kee sy laaste kans might wies om Heat te kyk. Ek dink hy het rêrag gedink ammel wag vi hul kans om vi Heat te hire byrie video shop. Maa ammel het net vi Heat ge­hire dai eeste wiek in 1995 wattit innie video shop was. Ammel het die vekere impression vannie film gehad.

Heat was vi my ’n confusing film omdat ek en my broe die trailer gesien et toe it ytgekom et, ennit wood vi wood gememorise et. It was vi my alles watte film moet wies. Maa toe ôs yteindelik die film kyk toe wil ôsie admit it was disappointing vi ôsie. Daa was te veel gepratery en te min action. Ôs het gedink it gan soes Speed wies met Keanu Reeves. Dai een waa Dennis Hopper die bom oppie bus plant. Waarie bus gan opbom assie bus onne 50 miles per hour ry. Toe ôs laities wa, het ôs heeltyd vi mekaa gevra wat is jou favourite film, net soedat jy kan sê, “Speed”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.49
+0.2%
Silwer
24.05
+0.1%
Palladium
1,976.24
+0.7%
Platinum
1,015.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos