Nathan Trantraal: Innie lang winte van double darkness

akkreditasie

Ôs bly inne land waa fear second nature is. Enne donke hys inne donke straat voel soe comforting soes een van Francis Bacon se Screaming Popes. Die mure is daa, it hou ôs safe maa innie donke is jou mure abstract art: it isse bunker offe tronk, it hang af van hoe jy daana kyk. Ôs bly inne land wat niks net een ding issie. Als is metaphor en word play. ’n Train ride isse invite om gerop en assault te wôd, jou dee oepmaak virre stranger isse invitation virre massacre, ’n kot skirt isse invite vi elke soot brutality wat inne man se mind kan liewe. In die environment is daa min goed soe scary soes load shedding wat langer last as scheduled.

Daasie small scale mass hysteria wat op jou WhatsApp happen soes ammel wonne wat Eskom nou doen. Jou kind wat vra offie krag ooit wee an gan gan. Jy met jou high pitched, “Of course, baby.” Wan jou stem operate inne weird castrato register as al jou confidence diminished is. Jy voel self soese kind wattie wiet wattie grootmense beplan ie. Jy sê vi jou kind om onne die kombêse te gan lê, is koud. Jy vra jou vrou of sy alright is. Jy kyk ’n bietjie TV op jou phone, jy lies ’n bietjie oppie selle phone. Jy is grateful vi technology. Jy try om te focus oppie screen voo jou maa jy lê en dink hoe jy al jou deadlines gan maak, tot jy besef dat ammel wat saam jou wêk lê en stress nou dieselle soes jou. En dan lat dai jou klein bietjie bieter voel, soes as jy nie al een is wattie trein gemis et ie. Annes moet jy allien op dai leë stasie sit.

Ek suspect meeste mense is soes ek, ôs lê maa wakke innie donke mette powerbank wat op 60% is. Enne LED-lamp wat se rechargeable batteries slowly ytfade. Jy wag rustig en kalm vi dai eeste twie ure van load shedding, maa dan gannit an narie vierde uur. Jy wiet it sou bieter wies as jy maa net gan slaap it al. Maa jy kan nou nie mee nie, jy voel obligated om te wag virrie krag om an te gan. Asof om te gan slaap defeat sou admit. Of miskien issit omdat ek my vrou wil kan wakke maak innie mirrel vannie nag, om te kan sê, “Babe, die krag het angegan.” Dan kan sy lekke slaap, mettie thought van order wat temporarily resumed is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos