Nathan Trantraal: Mense soek permission om te doen wat hulle wil

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Is Vrydagoggen ennie winkel is meer oorvol as twie hoerhyse oppe Saragaan. Ek wiet ek issie supposed om hie te wiesie, maa ek kyk die tribes van shoppers an en miscalculation progress na resignation. Ek is gewoond ie dorp is lieg die tyd vannie jaa. Ammel gan trug hystoe virrie holidays. Maa die jaa is ammel responsible genoeg om nie te travel ie, maa nie responsible genoeg ommie ammel gelyk winkel toe te gannie. Wifey text my om te vra hoe lykit byrie winkel, ek text trug: “Super-spreader event.” Daa sit ’n dude wat ’n hotdog iet oppie winkel se stoep. Wat soot crazy sonuvabitch iet ’n hotdog oppie winkelstoep during ’n pandemic? Ek beweeg soes een in Cape Town traffic. Maa sône die road rage. Stop. Start. Ek gie vi ammel right of way. Wan ek willie opgebondel wies mettie mense nie. Siekere aisles lyk soese klomp miere oppe korrel syke in soeme, annes is lieg soese boem in winte. Ek gan staan somme in een vannie leë aisles. Daa waa daa niks is vi my om te koepie. Ek lies die pakke honnekos en ek’s lus om myself nee te lê, daa wat ek staan. Ek smaak om te sê, die dag het vekeed begin, kom ôs begin oo. Eintlik, die jaa het vekeed begin, kom ôs begin oo.

It issie net dat ammel gelyk byrie winkel issie, maa dat ammel lyk asof hulle daa wil wies. Klomp klein laities haloep rond sône masks, mense ry met babies in hulle trollies. Alles is wee normal. Ammel wiet it issie normal ie, maa hulle vat it soe, nieman het hulle op lockdown gesit ie. Soe als is alright. Mense is soe, hulle soek permission om te doen wat hulle wil. “I know I’m wrong, but let me do it my way, okay?” Soes Paul Newman in The Color of Money. Die meeste mense gloe die wêreld is wat hulle wil hê it moet wies. Die pandemic is klaa wanne hulle beslyt hulle is nou moeg vannie pandemic. It is in als soe. Issie selfde riede hoekom hulle gloe dat dinge altyd gan ytwêk innie einde. En dat elke pesoon belangrik is innie groter scheme­ van dinge.

Mense imagine as hulle daa op hulle sterfbed lê gan die moment soe dramatic is vi ammel soes it vi hulle is, maa dai string music wat jy hoo, dai is jou familie wat kerm en ween. Hospitale is machines, net soes elke anne public service ’n machine is. Impersonal. Net soes skool teachers nie tyd het om te worry oo een laitie wat vannie pad af gannie, wannie next batch van laities is alwee on the way, soe voel dai doktes oo jou wat daa lê en bid vi asem. Hulle gan hulle beste doen, en dan gan hulle angan met hulle liewe, gerus innie wete dat hulle die beste vi jou gedoen et. Moenie gloe dai deci­sion ommie ventilators af te sit gannie swaaste een wies wat jou dokte ooit gan maakie. It gannie ees die swaaste decision vannie dag wiesie, it gan vierde of vyfde lê, boe wat hy wil iet vi supper, en twie spaces onne die argument wat hy met sy girlfriend gehad et veoggen. Dai mense moet heeldag beslyt wie liewe en wie doodgan. Dai is wat ek gloe anyway, well dai is my experience anyway.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 173/4
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.46
-0.5%
Rand - Pond
21.00
-0.1%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,813.71
-0.3%
Silwer
23.35
+1.4%
Palladium
1,903.50
+1.3%
Platinum
981.00
+0.5%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos