Deel

Nathan Trantraal: Ôs maak maa net planne om tyd om te maak

akkreditasie

It lyk soese city builder game byte my hys. Offe crime scene. Die grond lê oepgevlek met sy hele binneste byte, tewyl council workers op en af stap en vi mekaa directives skrie. Ek wiettie ees wat hulle biesag is mee nie. Nieman was gepla daamee om vi ôs te sê nie.

Soe gannet maa, jy skrik net wakke een oggen en sien daas mense biesag om jou stoep oep te grawe. It kan wies dat hulle pype gan lê, pype gan ythal of dat hulle vi ôse klein rivier gan bou. Jy wiet nooit.

It is soese two-for-one sale inne Dutch winkel, alle combinaties is mogelijk. Jy niem an issie council, kan eintlik ienagge een wies. Die lug is dik vannie asbestos en stof. My oë en my nies traan, my sinus watte tantrum gooi. My nies is bloedrooi soese dronkie syne inne cartoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 228/7
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.20
+0.4%
Rand - Pond
23.85
+0.5%
Rand - Euro
20.53
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
1,033.45
+0.7%
Palladium
1,412.92
+0.5%
Goud
1,963.25
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos