Nathan Trantraal: Social media personalities issie die real life pesoon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

As ekkie van ieman hou nie, kan ekkie ees myself bring om dai pesoon se naam te sê nie. Rêrag, as jou naam Clyde is en ek like jou nie sal ek jou vi altyd Clive noem. Ek worry nie.

En as jy my befriend op social media maa ek onthou hoe jy my dislike et op skool gan ek jou dislike op social media oek. As jou birthday veby kô, gan ekkie vi jou ’n birthday emoji stuu nie. Ek gan virre bra van my wat langs my sit sê, “Jy, ek sien is Bradley se birthday, ek moet hoekal vi die man sy birthday present gie”. Dan delete ek vi Bradley. Dan skud my bra sy kop vi my, en ek breek my wan ek wiet ek is onnorag.

Maa ek issie te veel gepla nie, wan ek wiet is social media en nie real life ie. Ek hettie vi Bradley delete yt real life ie. My point is, ek gannie op so­cial media gan enne alternate reality skep ie. Iets wat ek nooit my kop kan om kry nie, is mense wat my congratulate vi goed op social media, ek praat nou van mense wat it al klomp kee clear gemaak et hulle dislike my. It issie net dat hulle my gan congratulate ie, hulle gan op my vriende se Facebook posts gan, wan ek issie op Facebook ie, dan gan hulle my daa congratulate. Ek mean, hulle gan moeite maak. Hulle gan sê, “Welgedaan!” Of hulle gan dai fellatio looking emoji post oppie thread.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 97/4
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.42
-0.2%
Rand - Euro
16.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.96
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos