Nathan Trantraal: Thomas, ’n racist, ek – en ’n bra wat Elon aanbid

akkreditasie

Oppie genuinely rare occasion wanne ek by ’n vriend se family event opeindig, besef ek altyd hoe messed up ammel is an wie ek close is. My vriend Thomas was vi jare in self-induced exile van sy familie af. Maa met Covid en allie chaos innie wêreld, het sy pa ytgereach en hy het slowly sy way terug gemaak na family gatherings toe. ’n Paa wieke gelede nooi hy my na sy suste se gender reveal party toe. Vi die wat soes ek is en ees moes gaan Google et wat presies ’n gender reveal party is: it is essentially maa net nogge party watte complete waste van tyd en geld is, die details issie belangrik ie. Maa it maak mense happy en omdat ek daavan hou om mense happy te sien, het ek gegan na die gender reveal party toe. Dai was half die riede, anne helfte was omdat ek Thomas se reconnection met sy familie wou support. Siekere mense issie gemaak vi exile ie.

Die agtejaat was opgeset soese party vi kinnes maa met grootmens drinks. En voo jy inkom, moet jy ees ’n colour pick, blou of pink. Ek het genotice hoe min vannie pink flags gevat wôd en het instinctively pink gevat. Is dai ennie feit dat ek altyd an my dogte dink oral waa ek gan – ek wil hê ammel moet meisie kinnes kry.

Thomas het vi ôse tafel innie veste corner vannie garden gemaak met bier en chips soedat hy my in real-time kon brief oo ammel. Meanwhile het sy obnoxious skoonbroes twie dae geliede al begin drip feed op brannewyn en craft beer. Hulle wil nou net games speel. Maa it gan hulle omtrent ’n half-uur vat om vi ôs te notice. En dan gan hulle wil wiet hoekom sit ôs soe eenkant. Voo dai gebee point Thom een van sy familie yt, “Daai een is racist, bly weg van hom af.” En langsie most racist one of all is daa ’n dude inne stripe hemp, tight blou jeans en swat pointer skoene an. Een van dai mense wat vi Elon Musk aanbid. “Daai een gaan praat oor crypto tot jou ore bloei, en sy tjommie daa gaan try om political te raak ná sy derde bier, maar gaan interest verloor die moment jy die conversation join. Daai vrou is my ma se niggie, sy gaan vir jou try feed van daai disgusting organic platter af. Avoid eye contact met die een in groen, hy gaan trauma dump en dan vir almal apologise as hy later huil by kara­oke.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos