Deel

Nathan Trantraal: Waa gan jy as daa niks boe jou is om te reach?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Is swaa omme Pick n Pay te sien dee swaa dae gan. Ek onthou toe ôs Eastern Cape toe getrek et, het ôs klein dorpie Pick n Pay netsoe perfectly suburban gelyk soes een wat jy innie Kaap sal kry, nie vê af van een wat jy sal sien innie TV commercials ie. Net miskien sône die smiling cashiers ennie equally enthusiastic customers. Die main ding was, jy het gewiet wie koep hie, mense wie R300 se biltong kan afford, ienagge tyd vannie maand.

PnP was nog nooit Woolies ie, Woolies was vi sexy singles en couples wie se honne hulle kinnes is. PnP was vi gesinne mette ma en pa wat wêk. Every now and then wassit virrie res van ôs oek.

As my ma Pick n Pay toe gegannit, het jy gewiet daa’s bietjie geld. My ma moet goed gan koep wat jy nie byrie hyswinkeltjie kan kry nie. Dan wiet jy jou ma kom hystoe mette potjie atchar, spices wat sy net elk ses maande koep, en miskien ’n pak chops oek. Daityd wiet jy die fridge gan lyk soese vet, vriendelike uncle, opgestop met goeie feelings enne vol mag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 346/5
Netherlands 0
besig om te laai... Regstreeks
Exeter Chiefs 0
Montpellier 12
besig om te laai... Regstreeks
Papua New Guinea 15/0
United States of America 235/7
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
United Arab Emirates 267/5
besig om te laai... Regstreeks
Cameroon (w) 84/10
Sierra Leone (w) 85/1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos