Nathan Trantraal: Waa kry jy die balls om met my te praat van vegifnis?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
“Nicely composed apology, om die regte message across te kry: ek isse familie man en ek hou van swat mense. Ek sal meer respect gehad et vi hom as hy een van dai Zoom-backgrounds gehad et wat jou lat lyk asof jy in outer space is.”
“Nicely composed apology, om die regte message across te kry: ek isse familie man en ek hou van swat mense. Ek sal meer respect gehad et vi hom as hy een van dai Zoom-backgrounds gehad et wat jou lat lyk asof jy in outer space is.”

Forgiveness cross alwee die South African con­sciousness, soese streaker by ’n rugby game. Distracting vannie regte concerns, obstructing die game. It lat ôs vegiet ôs is in extra time en ôs trail nog altyd 10-0. ’n Frail, vulnerable en oud FW de Klerk het oppie TV gegan, en mooi om veskoning gevra vi apartheid. Mette painting vanne vrou innie background wat trek na Winnie Mandela enne portrait van hom en wifey oppie desk langs hom. ’n Nicely composed apology, om die regte message across te kry: ek isse familie man en ek hou van swat mense. Ek sal meer respect gehad et vi hom as hy een van dai Zoom-backgrounds gehad et wat jou lat lyk asof jy in outer space is. Of miskien ’n groot photo innie background, een mette swat vrou wat haloep met haa baby in haa arms tewyl die military vi hulle met teargas skiet. Iets wat sê, hie’s ’n reminder van wat ek van praat as ek praat van apartheid.

Dai broe praat van apartheid asof it net was: Julle iet julle lunch daasoe en ôs iet ôs lunch hieso. Apartheid is een van dai goed wat jy nie sorry sê voo nie. Siekere goed is soe, jy moet either doodgan of tronk toe gan daavoo, of jy los it net. As jy weggekom et daamee, is jou geluk.

Baie wit mense het al vi my gesê, ek moet lee om te vegiewe. Dan kyk ek dee hulle, en dink waa kry jy die balls om met my te praat van vegifnis? Wat wiet jy van vegiewe? Jy kannie ees jou meid vegiewe omdat sy 'n stukkie kaas ytie pantry gesteel et ie. Tien ie ages van tien, 12, 16 het ek al soe baie goed vegiewe wat jy nooit moet vegiewe nie. Elke dag vegiewe ek nog goed wat ekkie moet vegiewe nie. Maa ek hou my vegifnis vi my eie mense. Vi hulle wat vanaf ie eeste dag opgroei inne unforgiving wêreld. Dan kyk ek na my eie mense en dink, julle deel vegifnis yt soes party packets byrie kinne party. Jy wil vi De Klerk vegiewe en jy wil elke wit man watte swat mens se voete was, vegiewe. Jy deel soe vegifnis yt, dat wanne it kom by jou broes en sustes wat saam jou innie ghetto liewe, dan stiek jy jou broe vol gatte omdat hy op jou niewe wit tekkies getrap et. Wan toe jy moet vegiewe et, het jy nie genoeg vegifnis oo gehad om dai klein ding oo te sien nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 64/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.90
+0.2%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.98
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.23
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,855.14
+4.0%
Platinum
949.25
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,044
+0.0%
Hulpbronne 10
67,160
-0.6%
Industriële 25
93,839
+0.2%
Finansiële 15
13,987
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos