Net sotte kon Leipoldt se ‘skuilte op die veld’ skend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die skrywer Willem Fransman Junior by Leipoldt se graf nog voordat die koperplaat op die grafsteen voete gekry het.  Foto: Verskaf
Die skrywer Willem Fransman Junior by Leipoldt se graf nog voordat die koperplaat op die grafsteen voete gekry het. Foto: Verskaf

Die grafskenders van C. Louis Leipoldt se laaste rusplek het duidelik nie die ryke geskiedenis agter hierdie graf in die middel van nêrens geken nie, skryf Willem Fransman Jr.

Dit was soos ’n houtpen dwarsdeur my hart toe ek op die voorblad van Die Burger lees oor die beskadiging van die digter C. Louis Leipoldt se graf. Absolute verbystering. Wie doen sulke dinge? Wie beskadig iemand se laaste rusplek?

Dit moet ’n sot of sotte wees. Iemand wat nie die ryke geskiedenis agter hierdie eensame, dog gerespekteerde graf in die middel van nêrens geken het nie. As daai grafskender maar net geweet het dat daardie bakkrans, waar daardie historiese graf vir hóéveel jare lê, soveel mooi herinneringe vir soveel mense inhou. Selfs oor kleurgrense heen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 76/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+0.2%
Rand - Pond
21.16
+0.1%
Rand - Euro
17.96
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,770.72
+0.2%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,846.00
+3.5%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,638
+0.1%
Alle aandele
71,115
+0.1%
Hulpbronne 10
67,221
-0.5%
Industriële 25
93,901
+0.2%
Finansiële 15
14,018
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos