Nóg ’n onveilige ruimte vir vroue

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Nanziwe Rulashe, ’n raadslid van die Amathole-distrik in die Oos-Kaap, is onlangs met geweld uit haar kantoor verwyder. Videos wys hoe gewapende veiligheidswagte haar aan haar arms sleep terwyl sy op haar maag lê. Die naweek daarna is skote van buite op haar slaapkamer afgevuur. Gelukkig was sy en haar kinders in ’n ander vertrek en het sy die sluipmoordpoging oorleef.

Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Plaaslike Regerings (Salga) het 54 raadslede en 45 munisipale bestuurders in 2017 in ’n studie uitgevra oor intimidasie en geweld teen raadslede en bevind dié geweld kom in alle provinsies voor. Dit sluit in dat munisipale en private eiendom deurloop onder vandalisme, asook die dreigement van geweld teen en moord op raadslede.

Daar is bevind dat vroue wat raadslede is, maklike teikens is omdat hulle kwesbaarder is. Van die respondente het 66% gesê hulle is minstens een keer gedreig en 46% meer as een keer. Mans word gedreig met fisieke geweld, terwyl vroue gedreig word met verkragting en geweld teen hul families. Meer as die helfte (55%) van die raadslede het dit oorweeg om nie vir ’n volgende termyn te staan nie weens die geweld uit eie geledere en van opposisiepartye.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
0.00
0.0%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos