NVG is in laaste loopgraaf vir SA

akkreditasie
Gert Coetzee
Gert Coetzee

Van die vierde vloer van die Vrystaatse premierskantoor in die O.R. Tambo-gebou na die hof in Pres. Brandstraat is skaars ’n kilometer. Vir Ace Magashule was dit vir sy hofverskynings ’n kort én ’n lang reis.

Maar as Magashule en Jacob Zuma in die beskuldigebank is, is die Grondwet in die spervuur. Eintlik voor ’n vuurpeleton van tartende ANC-skelms, die RET-faksie en betrapte enersdenkendes vir wie die Grondwet en die regstaat ’n lastige hindernissie is en onder hul imbesiele uitlatings deurloop. Hul wrewel is gerig op die instandhouding van wet en orde. Vir hul eie vrywaring en ’n (letterlike) ontsnaproete.

Die moederparty het tog vir “nege vermorste jare” ’n megalomaan wat die oppergesag van die gereg nie ag nie, as staatshoof gekoester. Dié einste hoofindoena hou hom nou slim oor die landswette wat hy sy bes doen om te ontduik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos