Olifant op die opwipfees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
VoortrekkermonumentFoto: deaan vivier
VoortrekkermonumentFoto: deaan vivier

Om omstrede en “aardverskuiwend” te wees was nog nooit vreemd aan Aardklop nie. Hetsy op die verhoog of in die ak­tuele besprekings of selfs woelinge op die feesterrein was dit nog altyd in die fees se DNS om op die een of ander manier opspraak te maak.

Vanjaar se buitengewone Opwipfees – 28 September tot 3 Oktober – blyk geen uitsondering te wees nie. En roeringe was sommer van meet af aan daar toe die Voortrekker­monument in Pretoria as een van die feestuistes aangekondig is.

Want glo, of altans so word hier in die noordelike kunskringe gegis, is daar neuse agter die druiwegordyn wat hiervoor opgetrek word. Waarom sal ’n mens nie weet nie, want daar kan hulle tog tussen die akkers of volstruisvere gaan fees hou. En het toegang tot ’n opwip-TV-kanaal van alle dinge.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos